Skip to content
Artboard 1Gering Gekerk Gekruger

Gering | Gekerk | Gekruger

Strauss & Jomillé

Artboard 1Gering Gekerk Gekruger

Gering | Gekerk | Gekruger

Strauss & Jomillé

Wanneer & Waar

16 Desember 2023 | 16:00

Doringrant Venue | Beestekraal

Wanneer & Waar

16 Desember 2023 | 16:00

Doringrant Venue | Beestekraal

TrouReëlings

Kleredrag

Ons versoek vriendelik dat u gemaklik aantrek, maar tog semi-formeel.

Aankomstyd

Wees asb om 15:30 by die venue sodat die seremonie om 16:00 kan begin.

Verversings

Neem asb kennis dat daar ‘n kontantkroeg beskikbaar sal wees, maar u is welkom om u eie drinkgoed saam te bring.

Drank Pryslys

Enkels is ongelukkig nie ‘n Kruger se sterk punt nie…. Drank word slegs verkoop in dubbels

Drankies Prys
Droë Wyn: Rooi en Wit R 20
Soet Wyn: Rooi en Wit R 20
Whiskey Dubbel en Mix (J&B, Harrier) R 25
Brandewyn Dubbel en Mix (Richelieu, Klipdrift) R 25
Ciders (Gin en Dry Lemon, Red Square, Smirnoff Spin) R 25
Bier (Black Label, Castle Lite) R 20
Shooters (Sours) R 5
Shooters (Jägermeister, Tequila, Libido, Cactus Jack) R 25
Koeldrank (Coke, Coke Zero, Sprite, Fanta, Water, Sparkling Water) R 15

Asset 9b123534

Aanwysings

Hieronder is die aanwysings na die Doringrant Trou Venue, Beestekraal.

Druk op die knoppie hieronder om Google Maps oop te maak

Ons

Liefdesverhaal

‘n Stadsjapie van Brits en ‘n plaasjapie van Beestekraal het bymekaar liefde gevind.

Die gedagte dat ons twee bymekaar sou uitkom was nie in een van ons twee se planne nie, maar na ‘n avontuur in Amerika het ons geweet ons is vir mekaar bedoel.

En nou na vyf jaar het die tyd aangebreek – ONS GAAN TROU!

#gering #gekerk #gekruger

Akkommodasie

U is meer as welkom om die hele naweek of slegs net ‘n aand saam met ons te kom spandeer.

Indien u wil deel wees van die naweek is u meer as welkom om vanaf Vrydag, 15 Desember tot en met Maandag, 18 Desember te bespreek vir akkommodasie.

Om verblyf te bespreek moet u die akkommodasievorm voltooi wanneer u RSVP.

*Dis “first come, first serve”.

Venue Kapasiteit Prys (per nag, per persoon)
Gastehuis (+- 7km van Troue) 27 Mense R 500
Doringrant Venue (Chalets) 16 Mense R 500
Doringrant Venue (Kampeer Staanplek) Unlimited R 250

Bevestig asseblief eers met Jomillé of jou verblyfkeuse in orde is daarna, betaal asseblief die betrokke fooie oor.

rsvp

RSVP asseblief so gou as moontlik. Diegene wat laat RSVP sal ‘n broodjie en ‘n stoel moet saambring vir die onthaal.

Voor of op:

30 November 2023